News

DIE Wes-Kaapse polisie hou vier verdagtes in afsonderlike voorvalle aan vir die besit van ’n verbode vuurwapen, ammunisie en ...
DRIE verdagtes is in hegtenis geneem ná die lyk van ’n 34-jarige man, glo in die bosse naby Xanadu Estate in ...
IN die aanloop tot winter, raai die Kaapstad-metro sy inwoners aan, om hul influenza shots te kry. Die City se klinieke sal ...
DIE Kaapstad-metropolisie beamptes het gister vuurwapens in Heinz Park in Mitchells Plain, gekonfiskeer. Die voorval het ...
MET Paasnaweek aan die gang, sal Suid-Afrikaanse skole boonop nog verder bederf word met heelwat vakansie in April en Mei.
COMPASIONATE Hearts ’n NPO in Touwsrivier en Ilitha Labantu, het Donderdag die strate ingevaar om ’n awareness campaign te hou teen geslagsgeweld, alkohol, dwelmmisbruik, kriminele aktiwiteite, tiener ...
VIER maande ná haar skielike dood kan die familie van klein Gia Carolus (6) van Bonteheuwel nou uiteindelik berusting vind ...
SY IS ’n storieverteller van formaat, een wat jou lagspiere maklik kan kielie.Dis die opvallendste kenmerk van Danneline ...
N RAADSLID van die Patriotic Alliance wat glo sy girlfriend in die gesig gespoeg het, sê nou dis ’n personal saak tussen ...
MEER as ses maande later, het nie een van ons ’n significant other nie en sien mekaar gereeld.Ek dink ek kry gevoelens vir ...
HY VERWAG dat sy span die semi-final van die Bayhill Easter Tournament sal haal, maar sal baie disappointed wees as die Safa ...
ALDRIN Sampear, ’n TV-nuus-aanbieder, is in die sop nadat hy glo ’n vrou in ’n beweerde road rage-voorval, Donderdag ...