News

Die regering se werkswinkel op Rundu, wat verantwoordelik is vir die instandhouding van voertuie in beide Kavango-Oos en -Wes, het die afgelope tien maande meer as N$1 miljoen ...
Polities gaan dit teen partydissipline as 'n Swapo-lid 'n opposisie-kandidaat ondersteun, veral wanneer die party die meerderheid in die vertrek is, meen 'n kenner.
’n Onlangse verslag van die Namibiese korrektiewe dienste (NCS) het aan die lig gebring dat die regering oor die afgelope drie jaar meer as N$118 miljoen aan kos vir 4 ...
Die Chinese ambassadeur in Namibië, Zhao Weiping, het onlangs president Netumbo Nandi-Ndaitwah by Staatshuis besoek.Tydens die amptelike hoflikheidsbesoek het Zhao ook ...
“Die een ding waaroor ek spyt is, is dat die mense wat die meeste geraak is [deur die visumregime] die opregte mense is wat van Namibië af kom. Die regeringsministers, ...
Die eienaars van die Langer Heinrich-uraanmyn, Paladin Energies, staar ’n klasaksie in die gesig met aandeelhouers wat in die Victoria-hooggeregshof in Australië aandring ...
Die Chinese ambassadeur in Namibië, Zhao Weiping, het verlede week vir president Netumbo Nandi-Ndaitwah by Staatshuis besoek.Tydens die amptelike hoflikheidsbesoek het Zhao ook As jy n aktiewe ...
Met sy uittrede as Britse hoë kommissaris in Namibië, deel Charles Moore sy hoogtepunte en uitdagings van die afgelope vier jaar. Iréne-Mari van der Walt 1 Uur Gelede - - 2025-04-22 00:00:00 "Die een ...