News

OPERASIE Phakisa in die Noord-Kaap wat die naweek gehou is, het die verlangde uitslae gelewer, te danke aan op-en-wakker cops ...
Vyf verdagtes tussen die ouderdomme van 23 en 50 jaar oud is Maandag gearresteer toe hulle betrap is met ongeslypte diamante ...
DIE polisie het nog ’n deurbraak gemaak in die ondersoek rakende die skietvoorval twee weke gelede by die Wynbergse hofgebou.
BONTEHEUWEL is in gedompel ná die ontdekking van die lyk van ’n welbekende gay man daar vanoggend, wat met vullis in ’n ...
DIE Kaapstad-metro se verkeersdienste is nog op hul pos met die Paasnaweek wat einde se kant toe staan.Die metro se ...
HY IS in die donker nag gelok na ’n kerk... en toe koelbloedig vermoor vir sy dienspistool. Dit was vermoedelik die lot van ...
EN DAAR kom ’n inbreker uit die closet...’n Vermeende inbreker wat die Easter Monday op ’n skelm noot wou binnegaan is ...
GAYTON McKenzie is besig om vlamme dood te slaan nadat dit aan die lig gekom het dat daar sowat R400 000 maandeliks deur sy ...
’N POLISIEMAN van Kleinvlei in Eersterivier is die afgelope naweek deur sy eie broers in blou gearresteer, ná ’n besending ...
POUS Franciskus het vandag, op Paasmaandag, in die ouderdom van 88 gesterf.Die Vatikaan het vandag sy dood in ’n ...
DIE Wes-Kaapse polisie ondersoek ’n skietvoorval in Parkwood waarin een persoon dood en drie ander gewond is. Die voorval het Sondag 20 April plaasgevind op die hoek van Blackbird-laan en Cuckoo ...
NAMATE Paasnaweek-vieringe einde se kant toe staan, het die polisie in die Noord-Kaap sy verbintenis tot die versekering van ...