News
Vyf verdagtes tussen die ouderdomme van 23 en 50 jaar oud is Maandag gearresteer toe hulle betrap is met ongeslypte diamante ...
DIE polisie het nog ’n deurbraak gemaak in die ondersoek rakende die skietvoorval twee weke gelede by die Wynbergse hofgebou.
HY IS in die donker nag gelok na ’n kerk... en toe koelbloedig vermoor vir sy dienspistool. Dit was vermoedelik die lot van ...
BONTEHEUWEL is in gedompel ná die ontdekking van die lyk van ’n welbekende gay man daar vanoggend, wat met vullis in ’n ...
DIE Kaapstad-metro se verkeersdienste is nog op hul pos met die Paasnaweek wat einde se kant toe staan.Die metro se ...
EN DAAR kom ’n inbreker uit die closet...’n Vermeende inbreker wat die Easter Monday op ’n skelm noot wou binnegaan is ...
GAYTON McKenzie is besig om vlamme dood te slaan nadat dit aan die lig gekom het dat daar sowat R400 000 maandeliks deur sy ...
WES-KAAPSE polisielede het die naweek twee vuurwapens met ammunisie gevind in twee afsonderlike voorvalle.Twee verdagtes is ...
’N POLISIEMAN van Kleinvlei in Eersterivier is die afgelope naweek deur sy eie broers in blou gearresteer, ná ’n besending ...
LOYD Shivambu, die sekretaris-generaal van die MK-party, is ten sterkte veroordeel vir sy besoek aan die vlugteling en ...
POUS Franciskus het vandag, op Paasmaandag, in die ouderdom van 88 gesterf.Die Vatikaan het vandag sy dood in ’n ...
NAMATE Paasnaweek-vieringe einde se kant toe staan, het die polisie in die Noord-Kaap sy verbintenis tot die versekering van ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results